Oppi-Plotte Fees Sundra - Monique Spamers
Sat, 10 Oct
|NG Sundra Gemeenskapkerk
Monique Spamers by Oppi Plotte Fees Ons is baie opgewonde om Monique Spamers as deel van vanjaar se Oppi Plotte Fees aan te kondig! 🎶✨ Monique bring haar unieke persoonlikheid, energie en passie vir musiek na die verhoog vir ’n besondere oggendoptrede wat jy nie wil misloop nie.


Time & Location
10 Oct 2026, 09:00 – 10:00
NG Sundra Gemeenskapkerk, 5 Witbank Road, Springs AH, Delmas, 2200, South Africa
About The Event
Monique Spamers by Oppi Plotte Fees
Ons is baie opgewonde om Monique Spamers as deel van vanjaar se Oppi Plotte Fees aan te kondig! 🎶✨
Monique bring haar unieke persoonlikheid, energie en passie vir musiek na die verhoog vir ’n besondere oggendoptrede wat jy nie wil misloop nie. Met haar warm stem en opregte liefde vir mense, gaan sy beslis help om die dag op ’n fantastiese noot af te skop.
đź“… Saterdag, 10 Oktober 2026
⏰ Monique tree op om 09:00
📍 NG Sundra Gemeenskapskerk

